Alfa Romeo 147
Voorkoms
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Alfa Romeo |
Produksie | 2000–2010 |
Montering | Pomigliano d'Arco, Italië[1] |
Ontwerper | Walter de Silva en Wolfgang Egger by die Centro Stile Alfa Romeo[2] |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Klein gesinsmotor |
Bakstyl | 3-deur en 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.6 L Alfa Romeo Twin Spark I4 (petrol) 2.0 L Twin Spark I4 (petrol) 3.2 L Alfa Romeo V6 (petrol) 1.9 L JTD I4 (Turbodiesel) |
Ratkas | 5- of 6-gang handrat 5- of 6-gang Selespeed semi-outomaties |
Lengte | 4223 mm |
Breedte | 1729 mm |
Hoogte | 1442 mm |
Massa | 1200 - 1360 kg |
Asafstand | 2546 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Alfa Romeo 145 en 146 |
Opvolger | Alfa Romeo Giulietta (2010) |
Variante | Alfa Romeo GT Alfa Romeo 156 |
Die Alfa Romeo 147 is 'n klein motor wat tussen 2000 en 2010 deur die Italiaanse vervaardiger Alfa Romeo gebou is. Die Alfa 147 is in Europa, Suid-Afrika, Australië en Nieu-Seeland verkoop, en het die "Europese Motor van die Jaar"-toekenning in 2001 verower deur die Ford Mondeo en Toyota Prius uit te stof.
As gevolg van die oorheersende posisie van die 147 se voorste sierrooster, moet eienaars van dié motor hul registrasienommerplate links voor laat aanbring, wat afbreuk doen aan die andersins pragtige balans van die motortjie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Fiat Group Automobiles Plants in the World". fiatgroup.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Oktober 2013. Besoek op 29 April 2007.
- ↑ "Designer". ajovalo.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2017. Besoek op 8 Februarie 2012.
Alfa Romeo | ||
---|---|---|
33
• 147
• 159
• Alfa 6
• Alfasud
• Alfetta
• Brera
• Giulia
• Giulietta (750/101 • 116 • 940)
• GTV
• Sprint
• Spider
• MiTo •
| ||
Wysig hierdie sjabloon |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |