Benni McCarthy
Voorkoms
Foto van Benni McCarthy tydens 'n oefensessie | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Benedict Saul McCarthy[1] | ||
Gebore | 11 Desember 1977 | ||
Geboorteplek | Kaapstad, Suid-Afrika | ||
Lengte | 1,83 m[2] | ||
Speelposisie | Aanvaller | ||
Jeugloopbaan | |||
Young Pirates | |||
Crusaders | |||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1995–1997 | Seven Stars | 56 | (38) |
1997–1999 | Ajax | 36 | (20) |
1999–2003 | Celta Vigo | 66 | (10) |
2002 | → Porto (leen) | 11 | (12) |
2003–2006 | Porto | 74 | (34) |
2006–2010 | Blackburn Rovers | 109 | (37) |
2010–2011 | West Ham United | 11 | (0) |
2011–2013 | Orlando Pirates | 24 | (10) |
Totaal | 387 | (161) | |
Nasionale span‡ | |||
– | Suid-Afrika O23 | 13 | |
1997–2012 | Suid-Afrika | 80 | (32) |
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 17:36, 13 Junie 2012 (UTC). † Kere uitgedraf (Doele). |
Benedict Saul McCarthy (gebore op 12 November 1977 in Kaapstad), bynaam Benni McCarthy, is 'n voormalige professionele Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy het as aanvaller vir verskeie sokkerklubs en die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan gespeel. McCarthy het ook vir twee seisoene onder kontrak by AFC Ajax gespeel.
McCarthy is nie vir die finale span van 23 spelers wat op 1 Junie 2010 aangekondig is vir die 2010 Wêreldbeker-groep gekies nie omdat hy na bewering oorgewig en nie fiks was nie.[3][4] Later is beweer dat hy vroue in sy hotelkamer in Sandton getrakteer het en dat die afrigter, Carlos Parreira, besluit het om hom uit die span te laat.[5]
Statistiek
[wysig | wysig bron]Seisoen | klub | land | kompetisie | wedstryde | doele |
---|---|---|---|---|---|
1995/96 | Seven Stars | Suid-Afrika | NSL Premiership | 29 | 27 |
1996/97 | Seven Stars | Suid-Afrika | NSL Premiership | 20 | 12 |
1996/97 | Cape Town Spurs | Suid-Afrika | NSL Premiership | 7 | 3 |
1997/98 | AFC Ajax | Nederland | Eredivisie | 16 | 9 |
1998/99 | AFC Ajax | Nederland | Eredivisie | 19 | 11 |
1999/00 | Celta de Vigo | Spanje | Primera División | 31 | 8 |
2000/01 | Celta de Vigo | Spanje | Primera División | 19 | 0 |
2001/02 | Celta de Vigo | Spanje | Primera División | 2 | 0 |
2001/02 | FC Porto | Portugal | SuperLiga | 11 | 12 |
2002/03 | Celta de Vigo | Spanje | Primera División | 14 | 2 |
2003/04 | FC Porto | Portugal | SuperLiga | 29 | 20 |
2004/05 | FC Porto | Portugal | SuperLiga | 23 | 11 |
2005/06 | FC Porto | Portugal | SuperLiga | 23 | 3 |
2006/07 | Blackburn Rovers | Engeland | Premiership | 36 | 18 |
2007/08 | Blackburn Rovers | Engeland | Premiership | 31 | 8 |
2008/09 | Blackburn Rovers | Engeland | Premiership | 28 | 10 |
2009/10 | Blackburn Rovers | Engeland | Premiership | 14 | 1 |
2009/10 | West Ham United | Engeland | Premiership | 5 | 0 |
2010/11 | West Ham United | Engeland | Premiership | 6 | 0 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "List of Players under Written Contract Registered Between 01/02/2010 and 28/02/2010" (PDF) (in Engels). The Football Association. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op 7 Maart 2010.
- ↑ "Premier League Player Profile" (in Japannees). Premier League. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2012. Besoek op 4 April 2011.
- ↑ "World Cup 2010: Benni McCarthy dropped by South Africa" (in Engels). BBC News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Februarie 2020. Besoek op 1 Januarie 2010.
- ↑ "Exclusive:Benni McCarthy Axed From South Africa W'Cup Squad". Besoek op 1 Januarie 2010.
- ↑ McCarthy, Bekker uit oor skandes. Geargiveer 9 Junie 2010 op Wayback Machine, Nuus24 besoek op 6 Junie 2010.