Christopher Britton (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Britton | |
Geboorte | 1960 (63–64 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Britton (gebore 1960) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Good Will Hunting (1997), The Day After Tomorrow (2004), The Final Cut (2004), en Death Note (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1997: Good Will Hunting
- 2004: The Day After Tomorrow
- 2004: The Final Cut
- 2017: Death Note
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Peep and the Big Wide World
- 2006: Death Note
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Spenser: Small Vices
- 2003: Deacons for Defense