Christopher Connelly
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christopher Connelly | |
Geboorte | 8 September 1941 |
---|---|
Sterfte | 7 Desember 1988 (op 47) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christopher Connelly (8 September 1941 – 7 Desember 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Benji (1974) en Strike Commando (1987), en in die televisiereeks Airwolf (1984).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1972: Corky
- 1974: Benji
- 1976: Hawmps!
- 1981: Earthbound
- 1982: Manhattan Baby
- 1983: The Raiders of Atlantis
- 1985: Jungle Raiders
- 1986: Foxtrap
- 1986: Le miniere del Kilimangiaro
- 1986: The Messenger
- 1986: Operation Nam
- 1987: Strike Commando
- 1987: Django Strikes Again
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1964: Peyton Place
- 1973: Griff
- 1974: Paper Moon
- 1984: Airwolf
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: In Name Only
- 1974: The Invasion of Carol Enders
- 1977: Charlie Cobb: Nice Night for a Hanging
- 1977: Incredible Rocky Mountain Race
- 1977: Kit Carson and the Mountain Men
- 1978: Crash
- 1979: The Fantastic Seven
- 1981: Return of the Rebels
- 1984: La stagione delle piogge
- 1985: Peyton Place: The Next Generation