Cimahi
Voorkoms
Cimahi | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Wes-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 40 vk km |
Hoogte bo seevlak | 700 tot 800 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 510.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.cimahikota.go.id/ |
Cimahi (uitgespreek as Tjie-maa-hie; Indonesies: Genoegrivier) is 'n stad en in die provinsie Wes-Java in Indonesië geleë is. Die spelling vroeër was Tjimahi.
Die stad het 'n Militêre Skool en hospitaal.