Gaan na inhoud

DJ Ossewa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
DJ Ossewa
Jare aktief2005 - nou
EtiketteHoezit, Select-musiek en Next Musiek
Webwerfdjossewa.co.za
LedeDaniel Jakobus Ossewa
VetFrik
Jerbes Die Leeuboer
Gewese ledeRaapie Knaapie, Piet Pompies

DJ Ossewa is 'n Afrikaanse musiekgroep. Die groepslede is Daniel Jakobus Ossewa, Vet Frik en Jerbes die Leeuboer. Raapie Knaapie, 'n gewese lid, is op 29 Augustus 2010 oorlede toe die bussie waarin hulle getoer het, op die N4-snelweg naby Brits in 'n ongeluk betrokke was.[1]

Diskografie

[wysig | wysig bron]

DJ Ossewa se albums:

  • Briljantjie, 2013 NEXT MUSIEK
  • Geraas oppi plaas, DVD, 2012 MAROELA MUSIEK
  • Nuwe CD, 2010 MAROELA MUSIEK
  • Die Groot Trek - tot nou HOEZIT MUSIEK
  • Manne-Wa-Lus DVD, 2009 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Innie Lang Gras!, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Die Klap Mixes CD/DVD, 2008 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Vannie Os Oppie Jas, 2007 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Heeltemal Lewendig DVD, 2006 HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Voor Op Die Wa, HOEZIT MUSIEK/SELECT
  • Boeresports, 2005 HOEZIT MUSIEK/SELECT

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Lid van DJ Ossewa sterf in ongeluk". Nuus24. 2 September 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 September 2010.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]