Don Taylor (Amerikaanse akteur en regisseur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Don Taylor | |
Geboortenaam | Donald Ritchie Taylor |
---|---|
Geboorte | 13 Desember 1920 |
Sterfte | 29 Desember 1998 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Regisseur, akteur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1943–88 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Don Taylor (13 Desember 1920 – 29 Desember 1998) was 'n Amerikaanse regisseur, akteur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stalag 17 (1953), Escape from the Planet of the Apes (1971), The Island of Dr. Moreau (1977), en Damien: Omen II (1978).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1948: For the Love of Mary
- 1948: The Naked City
- 1950: Ambush
- 1950: Father of the Bride
- 1951: Father's Little Dividend
- 1951: Flying Leathernecks
- 1951: Submarine Command
- 1951: Target Unknown
- 1952: Japanese War Bride
- 1953: Stalag 17
- 1953: Destination Gobi
- 1953: The Girls of Pleasure Island
- 1954: Johnny Dark
- 1954: The Men of Sherwood Forest
- 1956: The Bold and the Brave
- 1956: Ride the High Iron
- 1957: Love Slaves of the Amazons
- 1961: Everything's Ducky
- 1962: The Savage Guns
- 1964: Ride the Wild Surf
- 1967: Jack of Diamonds
- 1969: The 5-Man Army
- 1971: Escape from the Planet of the Apes
- 1973: Tom Sawyer
- 1976: Echoes of a Summer
- 1976: The Great Scout & Cathouse Thursday
- 1977: The Island of Dr. Moreau
- 1978: Damien: Omen II
- 1980: The Final Countdown
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1956: Chevron Hall of Stars
- 1960: The Best of the Post
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1960: Full Speed for Anywhere
- 1962: Octavius and Me
- 1965: Inger Stevens in Sweden
- 1966: Horatio Alger Jones
- 1968: Something for a Lonely Man
- 1969: The Confessions of Marian Evans
- 1970: Wild Women
- 1972: Heat of Anger
- 1972: The Manhunter
- 1974: Honky Tonk
- 1974: Night Games
- 1976: The Hemingway Play
- 1977: A Circle of Children
- 1979: The Gift
- 1980: The Promise of Love
- 1981: Broken Promise
- 1981: Red Flag: The Ultimate Game
- 1982: Drop-Out Father
- 1983: Ghost Dancing
- 1983: Listen to Your Heart
- 1983: September Gun
- 1984: He's Not Your Son
- 1985: Going for the Gold: The Bill Johnson Story
- 1985: My Wicked, Wicked Ways: The Legend of Errol Flynn
- 1985: Secret Weapons
- 1986: Classified Love
- 1987: Ghost of a Chance
- 1988: The Diamond Trap