Duitse koloniale ryk
Voorkoms
| |||||
| |||||
Leuse: Gott mit uns! (Duits vir: "God met ons!") | |||||
Volkslied: Heil dir im Siegerkranz | |||||
Die Duitse koloniale ryk in 1914. | |||||
Hoofstad | Berlyn 52°31′N 13°23′O / 52.517°N 13.383°O | ||||
Taal/Tale | Duits | ||||
Godsdiens | Protestantisme Rooms-Katolieke Kerk | ||||
Regering | Monargie | ||||
Keiser | |||||
- 1871–1888 | Wilhelm I van Duitsland | ||||
- 1888 | Friedrich III van Duitsland | ||||
- 1888–1918 | Wilhelm II van Duitsland | ||||
Eerste Minister | |||||
- 1871-1890 | Otto von Bismarck | ||||
- 1890-1894 | Leo von Caprivi | ||||
- 1894-1900 | Chlodwig zu Hohenlohe-Schillingsfürst | ||||
- 1900-1909 | Bernhard von Bülow | ||||
- 1909-1917 | Theobald von Bethmann-Hollweg | ||||
Wetgewer | Duitse Parlement | ||||
Historiese tydperk | Nuwe Tyd | ||||
- Stigting van die Duitse Keiserryk | 18 Januarie 1871 | ||||
- Stigting | 1884 | ||||
- Namibiese volksmoord | 1904-1908 | ||||
- Begin van die Eerste Wêreldoorlog | 28 Julie 1914 | ||||
- Einde van die Eerste Wêreldoorlog | 11 November 1918 | ||||
- Ondertekening van die Verdrag van Versailles | 28 Junie 1919 | ||||
- Ontbinding | 1920 |
Die Duitse Keiserryk het sy kolonies verwerf in die laaste kwart van die negentiende eeu. Die Duitse kolonies het hul bevind in Afrika, Asië en Oseanië:
- Togo
- Duits-Kameroen
- Duits-Suidwes-Afrika, teenswoordig bekend as Namibië
- Duits-Oos-Afrika, bestaande uit Tanganjika (die vasteland van Tanzanië), Rwanda en Burundi.
- Keiser Wilhelmsland was 'n Duitse uitpos in Noordoos-Nieu-Guinee.
- Jiaozhou-baai, Volksrepubliek China
- Klein-Venedig of Welser-Kolonie was 'n mislukte poging om 'n Duitse kolonie in Venezuela te vestig.
Duitsland het na die Eerste Wêreldoorlog al sy kolonies verloor. Togo en Kameroen is onder Franse protektoraat geplaas; Rwanda en Burundi onder Belgiese protektoraat; en Tanganjika, Suidwes-Afrika en Noordoos-Nieu-Guinea onder Britse protektoraat (die laaste twee langs Suid-Afrika en Australië).
Koloniale ryke |
---|
Amerikaans • Australies • Belgies • Brits • Deens • Duits • Engels • Frans • Habsburgs • Italiaans • Japannees • Koers • Nederlands • Nieu-Seelands • Noors • Ottomaans • Portugees • Russies • Spaans • Suid-Afrikaans • Sweeds |