Gaan na inhoud

Dutoitspan

Koördinate: 28°45′32″S 24°46′52″O / 28.75889°S 24.78111°O / -28.75889; 24.78111
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

28°45′32″S 24°46′52″O / 28.75889°S 24.78111°O / -28.75889; 24.78111

Die Oppenheimer diamant, ontdek in 1964 by die Dutoitspan-myn
Dutoitspanweg in 1905

Dutoitspan verwys na een van die vroegste diamantmynkampe by Kimberley, Suid-Afrika. Dit was na Beaconsfield hernoem, wat bestaan het as 'n afsonderlike deel van Kimberley self tot Kimberley en Beaconsfield in 1912 as die Stad van Kimberley geamalgameer is. [1]

'n Vroeë kaart getrek deur George Paton net voor die ontdekking van diamante noem 'Teuzpan", wat, wanneer uitgespreek in die duitse manier, klink soos die manier waarop plaaslike nederlands/Afrikaans-sprekende boere (Du) Toit se Pan sou uitspreek. [2]

Die naam verwys ook na een van die groot myne in Kimberley, die Dutoitspan myn. Dit geld ook vir die hoofpad wat suidwaarts strek vanaf die sentrale sakegebied van Kimberley, na Beaconsfield.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Brian Roberts (1976). Kimberley, turbulent city. Cape Town: David Philip in association with Historical Society of Kimberley and the Northern Cape. ISBN 0-949968-62-5.
  2. Hand-drawn map by George Paton, Africana Library, Kimberley