Eva Amurri
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Eva Amurri | |
Geboortenaam | Eva Maria Olivia Amurri |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eva Amurri (gebore 15 Maart 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Banger Sisters (2002), Saved! (2004), Middle of Nowhere (2008), en That's My Boy (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2002: The Banger Sisters
- 2002: Made-Up
- 2004: Saved!
- 2007: The Education of Charlie Banks
- 2007: The Life Before Her Eyes
- 2008: Middle of Nowhere
- 2008: Animals
- 2011: Isolation
- 2012: That's My Boy
- 2013: Stag
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Undateable
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Possible Side Effects
- 2011: The Doctor
- 2013: Guilty
- 2014: The Winklers