Gaan na inhoud

Francesco Totti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Francesco Totti

Francesco Totti in 2013
Persoonlike inligting
GeboortenaamFrancesco Totti
Gebore27 September 1976 (1976-09-27) (48 jaar oud)
GeboorteplekRome, Italië
Lengte1,80 m[1]
SpeelposisieVorentoe/aanvallende middelveldspeler
Klubinligting
Huidige klubRoma
Nommer10
Jeugloopbaan
1984Fortitudo Luditor
1984–1986Smit Trastevere
1986–1989Lodigiani
1989–1992Roma
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
1992–2017Roma584(241)
Nasionale span
1992Italië O156(3)
1991–1992Italië O1613(2)
1993–1995Italië O1814(7)
1995–1997Italië O218(4)
1997Italië O234(2)
1998–2006Italië58(9)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 23:00, 25 April 2015 (UTC).
† Kere uitgedraf (Doele).

Francesco Totti (gebore 27 September 1976 in Rome) is 'n Italiaanse sokkerspeler. Hy het as aanvallende middelvelder vir die klub AS Roma gespeel. Hy het ook vir die Italiaanse nasionale sokkerspan uitgedraf en het sy span in 2006 gehelp om die wereldbeker te verower.

Internasionale loopbaan

[wysig | wysig bron]

Vir die Italiaanse Nasionale Sokkerspan:[2]

Jaar Kere uitgedraf Doele geskop
1998 3 0
1999 6 0
2000 12 4
2001 6 1
2002 6 0
2003 5 1
2004 6 2
2005 5 0
2006 9 1
Total 58 9

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2014. Besoek op 4 Mei 2015.
  2. http://www.rsssf.com/miscellaneous/totti-intl.html