Friedrich Olbricht
Voorkoms
Friedrich Olbricht (4 Oktober 1888 - 21 Julie 1944) was 'n Duitse generaal tydens die Tweede Wêreldoorlog en een van die samesweerders wat betrokke was by die 20 Julie-sameswering, 'n poging om Adolf Hitler in 1944 te vermoor.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Friedrich Olbricht.