Garingboom
Voorkoms
Garingboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. sisalana
|
Binomiale naam | |
Agave sisalana |
Die Garingboom (Agave sisalana) is 'n agave wat 'n stywe vesel (sisal) lewer wat tradisioneel vir die vervaardiging van tou gebruik word. Die spesie is endemies aan Meksiko waar dit in die suidooste voorkom.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Agave sisalana. |