Gladys Cooper
Voorkoms
Gladys Cooper | |
Geboortenaam | Gladys Constance Cooper |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1888 |
Sterfte | 17 November 1971 (op 82) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1905–71 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Gladys Cooper (18 Desember 1888 – 17 November 1971) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Rebecca (1940), Now, Voyager (1942), The Song of Bernadette (1943), en My Fair Lady (1964).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1917: My Lady's Dress
- 1917: The Sorrows of Satan
- 1921: Headin' North
- 1922: The Bohemian Girl
- 1923: Bonnie Prince Charlie
- 1934: The Iron Duke
- 1940: Rebecca
- 1942: Now, Voyager
- 1943: The Song of Bernadette
- 1943: Mr. Lucky
- 1946: Beware of Pity
- 1948: The Pirate
- 1949: The Secret Garden
- 1952: At Sword's Point
- 1955: The Man Who Loved Redheads
- 1964: My Fair Lady
- 1967: The Happiest Millionaire
- 1969: A Nice Girl Like Me
- 1976: The Switch
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: If the Crown Fits
- 1964: The Rogues
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: Pygmalion
- 1970: A Birthday Gala Tribute Noel Coward