Gaan na inhoud

Joroeba Wikipedia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joroeba Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Joroeba
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Huidige status Aktief
URL http://yo.wikipedia.org/

Die Joroeba Wikipedia (Wikipedia ya Yoruba) is die Joroeba weergawe van die aanlynensiklopedie Wikipedia. Tans het dit 34 571 bladsye wat as artikels gedefinieer word, wat dit die 111ste grootste Wikipedia-projek maak.[1] Dit is tans een van slegs twee Wikipedias in die Niger-Kongo-tale met meer as 1 000 artikels. Die Joroeba Wikipedia is tans die vierde grootste Afrika-Wikipedia, naas die Afrikaanse Wikipedia, die grootste wikipedia in Afrika, en net agter die Malgassiese en Swahili Wikipedias.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]