Kaaren Verne
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kaaren Verne | |
Geboortenaam | Ingeborg Greta Katerina Marie-Rose Klinckerfuss |
---|---|
Geboorte | 6 April 1918 |
Sterfte | 23 Desember 1967 (op 49) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kaaren Verne (6 April 1918 – 23 Desember 1967) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sky Murder (1940), Underground (1941), All Through the Night (1942), en Sherlock Holmes and the Secret Weapon (1942).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1940: Sky Murder
- 1940: Ten Days in Paris
- 1941: Underground
- 1942: All Through the Night
- 1942: Sherlock Holmes and the Secret Weapon
- 1942: The Great Impersonation