Kinross, Skotland
Voorkoms
Kinross | |
---|---|
'n Kaart van die dorp in 1945. | |
Koördinate: 56°20′N 3°42′W / 56.333°N 3.700°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Webwerf | www.kinross.cc/ |
- Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Skotland. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien gerus Kinross.
Kinross (Skots-Gaelies: Ceann Rois) is 'n dorp in die middel van Skotland, met 'n bevolking van sowat 4 000 mense. Kinross in Suid-Afrika is vernoem na die dorp. Kinross is op die oewers van Loch Leven geleë.