Klein St. Bernardpas
Voorkoms
Klein St. Bernardpas | |
Die Klein St. Bernardpas
| |
Ligging in Italië | |
Koördinate: 45°40′49″N 6°53′02″O / 45.68028°N 6.88389°O | |
---|---|
Ligging | Tussen Rhône-Alpes, Frankryk, en die Aostavallei, Italië |
Hoogte | 2 188 m (7 178 vt) |
Oppervlak | Pad |
In | Alpe |
Pad | N 90/SS26 |
Die Klein St. Bernardpas (Frans: Col du Petit Saint-Bernard, Italiaans: Colle del Piccolo San Bernardo) is 'n bergpas in die Alpe op die Frans-Italiaanse grens en is 2 188 m bo seevlak. Dit is tussen Savoie, Frankryk, en die Aostavallei aan die Italiaanse kant op die suide van die Mont Blanc-massief. Die pas het sy naam verleen aan die Sint Bernardhonde.