Little Mix
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Little Mix | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Engeland, Verenigde Koninkryk |
Genres | Pop |
Jare aktief | 2011–2022 |
Etikette | Syco Columbia |
Webwerf | www.little-mix.com |
Little Mix is 'n musiekgroep wat in 2011 in Brittanje tot stand gekom het. Die groep bestaan uit Perrie Edwards, Jesy Nelson, Leigh-Anne Pinnock en Jade Thirlwall. Little Mix het die TV-kompetisie The X Factor in 2011 met hulle liedjie "Cannonball" gewen. Hulle het wêreldwyd bekendheid verwerf met die uitreiking van hul nommereenenkelsnit "Wings", gevolg deur hul debuutalbum, DNA, in 2012. Die groep het meer as 3 miljoen albums verkoop.[1]
Diskografie
[wysig | wysig bron]- DNA (2012)
- Salute (2013)
- Get Weird (2015)
- Glory Days (2016)
- LM5 (2018)
- Confetti (2020)
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Amptelike webtuiste Geargiveer 18 Oktober 2013 op Wayback Machine