Gaan na inhoud

Lys van universiteite in Azerbeidjan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Aandfoto van Bakoe Sake-universiteit

Openbare universiteite

[wysig | wysig bron]
Gebou van die Azerbeidjanse Staatsuniversiteit vir Ekonomiese Studies in Istiglaliyyatstraat
Openbare Universiteite
Universiteite Gestig
Akademie van Openbare Administrasie 3 Januarie 1999
Azerbeidjanse Universiteit vir Argitektuur - en Konstruksiestudies 1975
Azerbeidjanse Diplomatiese Akademie 6 Maart 2006
Azerbeidjanse Geneeskundige-universiteit 1930
Azerbeidjanse Landbou-staatsuniversiteit 1929
Azerbeidjanse Staatsuniversiteit vir Ekonomiese Studies 1930
Azerbeidjanse Mariene Staatsakademie 1996
Azerbeidjanse Olie en Verwante Industrieë Staatsuniversiteit 1920
Azerbeidjanse Staatsuniversiteit vir Kulturele - en Kunsstudies 1923
Akademie van die Komitee vir Staats-doeane van die Republiek van Azerbeidjan 24 Januarie 2012
Azerbeidjanse Staatsakademie van Fisiese Opvoeding en Sport 1930 [1]
Azerbeidjanse Universiteit vir Toerisme - en Bestuursstudies 2006
Nasionale Konservatorium van Azerbeidjan 13 Junie 2000
Azerbeidjanse Staat-pedagogiese-universiteit 26 Augustus 1921
Azerbeidjanse Tegniese-universiteit 1950
Azerbeidjanse Universiteit vir Tale 9 Oktober 1937
Bakoe Universiteit vir Ingenieursstudies 2016
Bakoe Akademie van Musiek 1920
Bakoe Skool vir Gevorderde Fossielbrandstofstudies 2011
Nasionale Lugvaartakademie 1992[2]
Bakoe Slawiese Universiteit 1946
Bakoe-staatsuniversiteit 1919
Teologiese Instituut van Azerbeidjan 9 Februarie 2018
Ganja-staatsuniversiteit 1938
Lankaran-staatsuniversiteit 1991
Mingachevir-staatsuniversiteit 24 Julie 2015
Nakhchivan-staatsuniversiteit 1967
Sumqayit-staatsuninversiteit 1961

Private universiteite

[wysig | wysig bron]
E-Leer Kamer by Khazar-universiteit.
Private Universiteite
Universiteite Gestig
Bakoe-universiteit vir sakestudies 1993 [3]
Azerbeidjanse-universiteit 1991
Baku-Eurasiese Universiteit 30 April 1992 [4]
Westerse Kaspiese-universiteit 1991
Khazar-universiteit 18 Maart 1991
Azerbeidjanse Universiteit vir Samewerkende Studies 9 Januarie 1992
Nakchivan Private Universiteit 1999 [5]
Odlar Yurdu-universiteit 1999
Westerse-universiteit 1991

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verdere leeswerk

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Azerbaijan State Academy of Physical Education And Sport". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2019. Besoek op 6 Desember 2019.
  2. "About National Aviation Academy of Azerbaijan". The official website of the academy (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 September 2016. Besoek op 6 Desember 2019.
  3. "About Baku Business University". The official website of University (in Tsjeggies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2019. Besoek op 6 Desember 2019.
  4. "Baku Eurasian University". The official website of the University (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op 6 Desember 2019.
  5. "Nakchivan Private University". The official website of the University (in Azerbeidjans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 September 2018.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]