Navi Rawat
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Navi Rawat | |
Geboortenaam | Navlata Rawat[verwysing benodig] |
---|---|
Geboorte | 5 Junie 1977 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2000–2018 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Navi Rawat (gebore 5 Junie 1977) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente House of Sand and Fog (2003) en Feast (2005), en in die televisiereekse The O.C. (2003) en Numb3rs (2005).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: House of Sand and Fog
- 2005: Feast
- 2013: The Playback Singer
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: The O.C.
- 2005: Numb3rs
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Thoughtcrimes