Newcastle, Nieu-Suid-Wallis
Voorkoms
Newcastle | |
---|---|
Uitsig oor Newcastle. | |
Newcastle in Nieu-Suid-Wallis | |
Koördinate: 32°55′0″S 151°45′0″O / 32.91667°S 151.75000°O | |
Staat | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stigting | 1804 |
Oppervlak | |
• Totaal | 261,8 km2 (101,1 vk. myl) |
Hoogte | 9 m (30 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 288 732 |
• Digtheid | 1 103/km2 (2 856,8/vk. myl) |
Tydsone | UTC+9:30 (ACST) |
• Somertyd | UTC+10:30 (ACDT) |
Webwerf | newcastle.nsw.gov.au |
Newcastle is (naas Sydney) die tweede grootste nedersetting in die Australiese deelstaat van Nieu-Suid-Wallis. Newcastle het sowat 288 duisend inwoners en is in 1804 gestig.