Oliver Hermanus
Voorkoms
Oliver Hermanus | |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
---|---|
Beroep(e) | Rolprentregisseur, draaiboekskrywer |
Rolprente | Skoonheid |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Oliver Hermanus is 'n Suid-Afrikaanse rolprentregisseur en draaiboekskrywer.
Sy rolprent, Shirley Adams het verskeie pryse gewen, insluitende die Grand Prix by die Amiens International Film Festival. In 2011 wen sy fliek, Skoonheid, die Queer Palm-prys by die internasionale Cannes-fliekfees in Frankryk.
Filmografie
[wysig | wysig bron]- Shirley Adams, 2009
- Skoonheid, 2011
- The Endless River, 2015
- Moffie, 2019
- Living, (komende)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Sy IMdb-profiel
- Profiel op WhosWhoSA Geargiveer 25 Junie 2012 op Wayback Machine