Gaan na inhoud

Patrick Moore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Sir Patrick Moore
Geboortenaam Patrick Alfred Caldwell-Moore
Gebore 4 Maart 1923
Pinner, Middlesex, Engeland
Oorlede 9 Desember 2012 (op 89)
Selsey, Wes-Sussex, Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Instelling(s) Britse Lugmag
BBC
British Astronomical Association
Bekend vir The Sky at Night
Gamesmaster
Invloed op Brian May
Chris Lintott
Toekennings Commander of the Order of the British Empire
Honorary Fellow of the Royal Society
Fellow of the Royal Astronomical Society
Webblad sirpatrickmoore.com
banguniverse.com/sirpatrickmoore

Sir Patrick Moore (4 Maart 1923 - 9 Desember 2012) was 'n Britse sterrekundige wat onder andere die maan se oppervlak help karteer het. Hy het bekendheid in die veld verwerf as 'n skrywer, navorser, radio-kommentator en TV-aanbieder.

Bibliografie

[wysig | wysig bron]

Hy het verskeie boeke gepubliseer, onder andere:

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]