Patroon (vorm)
Voorkoms
'n Patroon bestaan uit 'n herhaling van eenvoudiger eenhede of ontstaan as gevolg van die herhaalde toepassing van dieselfde reëls.
Wiskunde
[wysig | wysig bron]Wiskunde word algemeen beskryf as die wetenskap van patrone. Enige reeks getalle wat deur 'n wiskundige funksie gemodelleer kan word, word as 'n patroon beskryf.
Musiek
[wysig | wysig bron]Musiek volg gewoonlik 'n bepaalde patroon met 'n sekwensie van note, dromme of perkussie.