Podgorica
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Montenegro |
Munisipaliteit | Podgorica |
Koördinate | 42°26′N 19°16′O / 42.433°N 19.267°O |
Stigting | 11de eeu |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 108 vk km |
Hoogte bo seevlak | 40 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 187 085 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 700/vk km |
Etniese groepe: | |
- Montenegryne | 57,35% |
- Serwiërs | 23,26% |
- Albanese | 5,13% |
- Moslems | 2,22% |
- Roma | 2,14% |
- Bosniake | 1,98% |
- Ander | 7,91% |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
- Somertyd | UTC +2 (MEST) |
Burgemeester | Ivan Vuković |
Amptelike Webwerf | podgorica.me |
Podgorica (Montenegrynse Cyrillies: Подгорица, [pǒdɡorit͡sa], letterlik: "onder die klein heuwel") is die hoofstad en grootste stad van Montenegro met 'n bevolking van 187 085 in 2011, wat gelykstaan aan sowat tien persent van die totale Montenegrynse bevolking. Tydens die Sosialistiese Federale Republiek van Joego-Slawië tussen 1946 en 1992 is dié stad Titograd genoem, na dié land se eerste president Josip Broz Tito. Podgorica dien sedert Montenegro se onafhanklikheid van Serwië en Montenegro in 2006 as hoofstad van dié land, terwyl Cetinje in die grondwet as ou koninklike hoofstad (Prijestonica / Приjестоница) erken word.[1]
Demografie
[wysig | wysig bron]Demografiese ontwikkeling
[wysig | wysig bron]Jaar | Bevolking |
---|---|
1948 | 14 369 |
1953 | 19 868 |
1961 | 35 054 |
1971 | 61 727 |
1981 | 96 074 |
1991 | 117 875 |
2003 | 136 473 |
Etniese groepe | No. | % |
---|---|---|
Montenegryne | 96 343 | 56,96% |
Serwiërs | 44 423 | 26,26% |
Albanese | 19 341 | 11,42% |
Moslems | 4 399 | 2,60% |
Bosniake | 2 307 | 1,36% |
Roma | 1 389 | 0,82% |
Kroate | 709 | 0,42% |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Capital and Old Royal Capital 5. 19 Oktober 2007. Besoek op 4 Augustus 2019.
The capital of Montenegro shall be Podgorica, The Old Royal Capital of Montenegro shall be Cetinje.
{{cite book}}
:|work=
ignored (hulp)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Podgorica.
- (en) Toerisme-inligting oor Podgorica op Wikivoyage
- (sr) Amptelike webwerf
- (en) "Podgorica". Encyclopædia Britannica. Besoek op 4 Augustus 2019.