Pound Puppies (1986 TV-reeks)
Voorkoms
Pound Puppies | |
---|---|
Ook bekend as | All New Pound Puppies |
Genre | |
Regisseur |
|
Stemme van | |
Temamusiekkomponis | Hoyt Curtin |
Openingstema | "We're Pound Puppies" |
Slottema | "We're Pound Puppies" (Instrumenteel) |
Komponis(te) | Hoyt Curtin |
Land van oorsprong | VSA |
Oorspronklike taal | Engels |
Aantal seisoene | 2 |
Aantal episodes | 26 (36 segmente) |
Produksie | |
Uitvoerende vervaardiger(s) | |
Vervaardiger(s) |
|
Verwerker(s) |
|
Speeltyd | 24 minute |
Vervaardigings-maatskappy(e) | |
Vrystelling | |
Oorspronklike netwerk | ABC |
Klankformaat | Mono |
Oorspronklike vrystelling | 13 September 1986 19 Desember 1987 | –
Chronologie | |
Verwante reekse | Pound Puppies Special |
Pound Puppies is 'n Amerikaanse animasiereeks gemaak deur Hanna-Barbera Productions en gebaseer op die speelding lyn deur Tonka. Die reeks van 13 September 1986 tot 19 Desember 1987 op ABC uitgesaai.[1]
Karakters
[wysig | wysig bron]- Cooler (stem van Dan Gilvezan) 'n wit hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n beagle en 'n bloodhound. Hy is die leier van die Pound Puppies.
- Nose Marie (stem van Ruth Buzzi) 'n bruin hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n boxer en 'n bloodhound. Sy is die oudste vroulike van die Pound Puppies.
- Howler (stem van Frank Welker) 'n kakie hond wat lyk soos 'n kruising tussen 'n pug en 'n dalmatian. Hy is die uitvinder van die Pound Puppies.
- Bright Eyes (stem van Nancy Cartwright) 'n geel hond wat soos 'n labrador retriever wat die jongste vroulike van die Pound Puppies is.
- Whopper (stem van B. J. Ward) 'n roomkleurige hond wat soos 'n Jack Russell-terriër wat die jongste van die Pound Puppies is.
- Holly (stem van Ami Foster) 'n goeie meisie met die geskenk van Puppy Power.
- Katrina Stoneheart (stem van Pat Carroll) 'n slegte vrou.
- Brattina Stoneheart (stem van Adrienne Alexander) 'n slegte meisie wat Katrina se dogter is.
- Catgut (stem van Frank Welker) 'n slegte siamese kat.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Perlmutter, David (2018). The Encyclopedia of American Animated Television Shows. Rowman & Littlefield. pp. 475–476. ISBN 978-1538103739.