Renée Taylor
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Renée Taylor | |
Geboortenaam | Renée Wexler |
---|---|
Geboorte | 19 Maart 1933 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Renée Taylor (gebore 19 Maart 1933) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Producers (1967), Made for Each Other (1971), en The Do-Over (2016), en in die televisiereeks The Nanny (1993).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1967: The Producers
- 1970: Lovers and Other Strangers
- 1971: Made for Each Other
- 1972: Last of the Red Hot Lovers
- 1989: It Had to Be You
- 1996: Love Is All There Is
- 2003: National Lampoon's Gold Diggers
- 2004: Alfie
- 2012: Driving Me Crazy
- 2014: Zarra's Law
- 2015: An American Tragedy
- 2016: The Do-Over
- Tango Shalom
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: Calucci's Department
- 1993: The Nanny
- 1993: Daddy Dearest
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: Acts of Love and Other Comedies
- 1974: Paradise
- 1975: Three for Two
- 1976: Woman of the Year
- 1977: Good Penny
- 1980: A Cry for Love
- 1984: Bedrooms
- 2012: Natasha Mail Order Bride Escape to America