Reynoldsgetal
Voorkoms
Die Reynoldsgetal is 'n dimensielose getal wat 'n aanduiding van turbulensie is.
Waar:
- = digtheid in kg/m3
- = snelheid van die vloeier in die pyp in [m/s]
- = binnediameter van die pyp in meter [m]
- = dinamiese viskositeit in [Pa.s] of [N.s/m2] of [kg/(ms)]. Die viskosteit van water by 21 °C is 1 cP of 0.001 Pa.s
In terme van eenheidsimbole:
Kyk ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Reynolds number. |
- (en) Die Reynoldsgetal op sixtysymbols.com