Robert Walker (akteur, gebore 1940)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Robert Walker | |
Geboortenaam | Robert Hudson Walker Jr. |
---|---|
Geboorte | 15 April 1940 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 7 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Robert Walker (gebore 15 April 1940) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ceremony (1963), Ensign Pulver (1964), en Easy Rider (1969), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1963: The Ceremony
- 1963: The Hook
- 1964: Ensign Pulver
- 1967: The Happening
- 1967: The War Wagon
- 1968: Eve
- 1968: Killers Three
- 1968: The Savage Seven
- 1969: Easy Rider
- 1969: Young Billy Young
- 1970: The Man from O.R.G.Y.
- 1970: Road to Salina
- 1972: Beware! The Blob
- 1974: The Spectre of Edgar Allan Poe
- 1977: Evil Town
- 1982: Angkor: Cambodia Express
- 1983: Olivia
- 1983: The Devonsville Terror
- 1983: Hambone and Hillie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1961: Golden Showcase
- 1966: Star Trek
Video's
[wysig | wysig bron]- 2004: Strangers on a Train : A Hitchcock Classic