Rohit Sharma
Voorkoms
Rohit Sharma | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Rohit Sharma in Maart 2023 | ||||||
Volle naam | Rohit Gurunath Sharma | |||||
Gebore | 30 April 1987 Nagpur, Maharashtra, Indië | |||||
Bynaam(e) | Hitman, Mr. Talented, Shaana, Mumbai Cricket cha Raja[1][2] | |||||
Lengte | 1,73 m | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regterarm afdraai | |||||
Rol | Aanvangskolwer en onderkaptein (EDI en T20I) | |||||
Familie | Ritika Sajdeh (troue in 2015) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Indië | |||||
Toetsdebuut | 6 November 2013 v Wes-Indië | |||||
Toetshempno. | 280 | |||||
EDI debuut | 23 Junie 2007 v Ierland | |||||
EDI hempno. | 168 | |||||
T20I debuut (no 17) | 19 September 2007 v Engeland | |||||
Laaste T20I | 24 Februarie 2019 v Australië | |||||
T20I hempno. | 45 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2006/07–hede | Mumbai | |||||
2008–2010 | Deccan Chargers (spanno. 45) | |||||
2011–hede | Mumbai Indians (spanno. 45) | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | EDI | T20i | T20 | ||
Wedstryde | 27 | 207 | 94 | 314 | ||
Lopies aangeteken | 1585 | 8132 | 2331 | 8200 | ||
Kolfgemiddeld | 39.62 | 48.11 | 32.37 | 32.15 | ||
100s/50s | 3/10 | 24/42 | 4/16 | 6/55 | ||
Hoogste telling | 177 | 264 | 118 | 118 | ||
Aflewerings geboul | 334 | 593 | 68 | 628 | ||
Paaltjies | 2 | 8 | 1 | 29 | ||
Boulgemiddeld | 101.00 | 64.37 | 113.00 | 28.17 | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | 0 | 0 | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | – | – | – | ||
Beste boulontleding | – | 2/27 | 1/22 | 4/6 | ||
Vangskote/Stonkings | 25/– | 74/– | 35/– | 126/– | ||
Bron: Cricinfo, 16 Junie 2019 |
Rohit Gurunath Sharma (gebore 30 April 1987) is 'n Indiese internasionale krieketspeler en kaptein van die nasionale span.[3][4] Hy is 'n regterhandse kolwer en boul met sy regterarm. Hy is kaptein van die Mumbai Indians in die Indiese Premierliga (IPL).[5] Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofeë in 2013 en 2017, die krieketwêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023, asook die T20I-wêreldbekertoernooie in 2007, 2009, 2010, 2012, 2014, 2016, 2021 en 2022 vir Indië gespeel. Hy was die kaptein van die Indiese span wat die T20I-wêreldbeker 2024 kon wen.[6]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) "5 current Indian cricketers and reasons behind there nicknames". Yahoo News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 17 Desember 2016.
- ↑ (en) "Virat as 'Cheeku', Dhoni as 'Mahi' – The fascinating story behind the nicknames of Indian cricketers". DNA India. Besoek op 3 Augustus 2016.
- ↑ (en) "India vs West Indies: Here's why Rohit Sharma's red-hot limited-overs form can translate to Test success". Firstpost. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2019. Besoek op 7 November 2018.
- ↑ (en) "BCCI names new vice-captain for India's ODI team for Asia Cup 2018". Timesnow News. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2018. Besoek op 3 September 2018.
- ↑ (en) "Rohit Sharma turns 31, wishes pour in for Mumbai Indians skipper". Hindustan Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2019. Besoek op 30 April 2018.
- ↑ (en) Andrew Fidel Fernando (29 Junie 2024). "Bumrah and Hardik script stunning comeback to lead India to T20 World Cup glory". ESPNcricinfo.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rohit Sharma.