Scandinavian Airlines
| |||||||
Gestig | 1 Augustus 1946 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
AOC # | SCA.AOC.001E | ||||||
Hoofspille | |||||||
Lojaliteitsprogram | EuroBonus | ||||||
Alliansie | Star Alliance | ||||||
Subsidiêre |
| ||||||
Vlootgrootte | 124 | ||||||
Bestemmings | 125[1] | ||||||
Houermaatskappy | SAS Group | ||||||
Hoofkantoor | Solna, Stockholm, Swede | ||||||
Sleutelpersone |
| ||||||
Omset | SEK 46,736 miljoen[2] | ||||||
Webwerf | flysas |
Scandinavian Airlines, meer algemeen bekend as SAS, is die vlagdraer van Denemarke, Noorweë en Swede.[3] SAS is 'n afkorting van die maatskappy se volle naam, Scandinavian Airlines System[4] of wettiglik Scandinavian Airlines System Denmark-Norway-Sweden.[5]
Die lugredery vorm deel van die SAS-groep met sy hoofkwartier by die SAS Frösundavik-kantoorgebou in Solna, Swede, en bedryf 124 vliegtuie na 125 bestemmings (teen 2023).[1][6] Die lugredery se hoofkern is by Kopenhagen-Kastrup-lughawe, met verbindings na 109 bestemmings regoor die wêreld. Stockholm Arlanda-lughawe (met 106 bestemmings) is die tweede grootste spilpunt, met Oslo-lughawe (Gardermoen) die derde groot spilpunt van SAS.[7] Klein spilpunte bestaan ook by Bergen-lughawe, Flesland, Göteborg Landvetter-lughawe, Stavanger-lughawe en Trondheim-lughawe.
SAS Cargo is 'n onafhanklike, volfiliaal van Scandinavian Airlines met sy hoofkantoor op die Kopenhagen Lughawe.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "SAS Scandinavian Airlines on ch-aviation.com". ch-aviation.com. Besoek op 21 November 2023.
- ↑ "SAS Annual and Sustainability Report - Fiscal Year 2019" (PDF).
- ↑ "Profile for SAS". Centre for Aviation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2012. Besoek op 22 Augustus 2012.
- ↑ "History milestones - SAS". www.sasgroup.net.
- ↑ "Scandinavian Airlines System Denmark-Norway-Sweden". proff.dk (in Deens). Proff Danmark. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op 25 April 2019.
- ↑ "SAS Scandinavian Airlines - Sas Scandinavian Airlines Information & Bookings Online - Musafir". www.musafir.com. Besoek op 6 Desember 2019.
- ↑ "Route map - SAS" (PDF). Flysas.com. Besoek op 17 Maart 2014.