Thomas Cook
Voorkoms
Thomas Cook | |
---|---|
Gebore | 22 November 1808 Melbourne, Derbyshire, Engeland |
Sterf | 18 Julie 1892 (op 83) |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Bekend vir | Thomas Cook & Son |
Thomas Cook (* 22 November 1808 in Melbourne, Derbyshire; † 18 Julie 1892 in Bergen, Noorweë) was 'n Britse toerismepionier en stigter van die oudste en tans wêreldbekende reisagentskap Thos. Cook & Son (tans Thomas Cook Group) wat in 1845 in Leicester gestig en in 1865 na Londen verskuif is. Dit was die eerste reisagentskap ter wêreld wat pakkettoere en groepreise verkoop het.