Thomas Johansson
Voorkoms
Thomas Johansson in 2008 | ||
Land | Swede | |
---|---|---|
Woonplek | Monte Carlo, Monaco | |
Geboortedatum | 24 Maart 1975 | |
Geboorteplek | Linköping, Swede | |
Lengte | 1,80 m | |
Begin professioneel | 1993 | |
Afgetree | 12 Junie 2009 | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou) | |
Loopbaan-wengeld | $7 168 029 | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 357–296 | |
Loopbaantitels | 9 | |
Hoogste rang | No. 7 (10 Mei 2002) | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2002) | |
Franse Ope | 2R (1996, 2000, 2002, 2005) | |
Wimbledon | HE (2005) | |
VSA-Ope | KE (1998, 2000) | |
Groot toernooie | ||
WTA-kampioenskap | RR (2002) | |
Olimpiese Spele | 2R (2008) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 76–98 | |
Loopbaantitels | 1 | |
Hoogste rang | No. 51 (17 Julie 2006) | |
Australiese Ope | 2R (2008) | |
Franse Ope | 2R (2006) | |
Wimbledon | 3R (2007) | |
VSA-Ope | 3R (2005) | |
Groot dubbelspeltoernooie | ||
Olimpiese Spele | Silwermedalje (2008) |
Karl Thomas Conny Johansson (gebore 24 Maart 1975 in Linköping) is 'n voormalige Sweedse tennisspeler. Hy begin in 1993 om professioneel te speel en het nege toernooie op die ATP-toer gewen. Op 12 Junie 2009 besluit hy om uit professionele tennis uit te tree. Sy grootste oorwinning was die Australiese Ope in 2002.
Grand Slam-rekord
[wysig | wysig bron]Die tabel toon Johansson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
1994 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
1995 | Nie deelgeneem nie | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
1996 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 4 | Rondte 2 |
1997 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 1 |
1998 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 | Kwarteindstryd |
1999 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie |
2000 | Rondte 2 | Rondte 2 | Rondte 4 | Kwarteindstryd |
2001 | Rondte 3 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 4 |
2002 | Wenner | Rondte 2 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie |
2003 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2004 | Rondte 1 | Nie deelgeneem nie | Rondte 3 | Rondte 3 |
2005 | Rondte 4 | Rondte 2 | Halfeindstryd | Rondte 2 |
2006 | Rondte 4 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 1 |
2007 | Rondte 2 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 3 |
2008 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 1 |
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Thomas Johansson.