in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
VfR Aalen
Volledige naam
Verein für Rasenspiele 1921 Aalen e.V.
Stigtingsdatum
8 Maart 1921
Tuisveld
Scholz-Arena, Aalen
Kapasiteit
11 183
Kompetisie
2. Bundesliga
VfR Aalen is 'n Duitse sportklub uit Aalen in die deelstaat Baden-Württemberg , veral bekend vir sy sokkerafdeling . Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir tafeltennis , trompoppies en gimnastiek .
Die klub is in 1921 gestig as Verein für Rasenspiele Aalen en het tussen 1939 en 1945 die Gauliga Württemberg gehaal, destyds die hoogste vlak. Die span se tuisveld is sedert 1949 die VfR-Stadion im Rohrwang , wat op 1 September 1988 herdoop is na die Waldstadion Aalen . Die stadion is in die 2002/2003-seisoen opgegradeer (om aan die lisensiestandaarde van die 2. Bundesliga te voldoen in geval van 'n moontlike promosie) en het reeds wedstryde aangebied vir die Europese Kampioenskap vir vrouesokker .
1963-64 (III) Amateurliga Württemberg 14de
1964-72 (IV) Verbandsliga
1972-73 (III) Amateurliga N-Würt. 2de
1973-74 (III) Amateurliga N-Würt. 1ste
1974-75 (III) Amateurliga N-Würt. 1ste
1975-76 (III) Amateurliga N-Württemberg 3de
1976-77 (III) Amateurliga N-Würt. 14de
1977-78 (V) Landesliga
1978-89 (V) Landesliga
1979-80 (IV) Verbandsliga Württemberg 1ste
1980-81 (III) Am.Oberliga B-W 16de
1981-82 (IV) Verbandsliga Württemberg 6de
1982-83 (IV) Verbandsliga Württemberg 1ste
1983-84 (III) Am.Oberliga B-W 6de
1984-85 (III) Am.Oberliga B-W 6de
1985-86 (III) Am.Oberliga B-W 6de
1986-87 (III) Am.Oberliga B-W 16de
1988-89 (III) Am.Oberliga B-W 10de
1989-90 (III) Am.Oberliga B-W 17de
1990-91 (IV) Verbandsliga Württemberg 7de
1991-92 (IV) Verbandsliga Württemberg 8ste
1992-93 (IV) Verbandsliga Württemberg 2de
1993-94 (III) Am. Oberliga B-W 11de
1994-95 (IV) Oberliga B-W 10de
1995-96 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 4de
1996-97 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 7de
1997-98 (IV) Oberliga Baden-Württemberg 6de
1998-99 (IV) Oberliga B-W 1ste
1999-00 (III) Regionalliga Suid 10de
2000-01 (III) Regionalliga Suid 7de
2001-02 (III) Regionalliga Suid 4de
2002-03 (III) Regionalliga Suid 10de
2003-04 (III) Regionalliga Suid 6de
2004-05 (III) Regionalliga Suid 12de
2005-06 (III) Regionalliga Suid 6de
2006-07 (III) Regionalliga Suid 6de
2007-08 (III) Regionalliga Suid 4de
2008-09 (III) 3. Liga 19de
2009-10 (IV) Regionalliga Suid 1de
2010-11 (III) 3. Liga 16de
2011-12 (III) 3. Liga 2de
2012. (II) 2. Bundesliga