Gaan na inhoud

Amerika

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
[1] Die wêrelddeel Amerika.
[2] Die land Amerika (VSA).
Pleknaam
Amerika
Ame•ri•ka
  1. Die kontinente Noord-Amerika en Suid-Amerika saam; die Amerikas.
  2. Verkorte vorm vir die Verenigde State van Amerika (VSA).
  1. Ons het van Alaska tot Vuurland deur die hele Amerika gereis.
  2. Amerika staan vyandig teenoor Iran.

    Afkorting

Am.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: America(en)
Nederlands: Amerika(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Amerika.