Gaan na inhoud

Oksitaans

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Oksitaans     Oksitaanse        
IPA: [oksiˈtɑːns, oksiˈtɑ̃ːs], attributief: [oksiˈtɑːnsə, oksiˈtɑ̃ːsə]
اَُوكْسِیتَانْسْ , attributief: اَُوكْسِیتَانْسِی
Van, betreffende die Oksitane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oksitanië (in Suid-Frankryk).

    Vertalings

  Vertalings:    Oksitaans
Duits: okzitanisch(de)
Engels: Occitan(en)
Turks: Oksitan(tr), Oksitanyalı(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Oksitaans     -  
(taal) 'n Galloromaanse taal met ongeveer 1,8 miljoen sprekers wat in Suid-Frankryk en Monaco gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: oc
ISO/DIS 639-3: oci

    Vertalings

  Vertalings:    Oksitaans
Duits: Okzitanisch(de)
Engels: Occitan(en)
Faroëes: oksitanskt(fo)
Turks: Oksitanca(tr)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oksitaans.