selfoon
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
selfoon | selfone |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
selfoontjie | selfoontjies |
- sel•foon
- Sellulêre telefoon; 'n klein mobiele telefoon wat jy saam met jou dra en aan 'n GSM-netwerk koppel, wat in selle opgedeel is.
- Dit is gevaarlik om 'n selfoon te gebruik terwyl jy bestuur.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor selfoon.