Gaan na inhoud

dit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle
Hulp:IPA: [dət]
   
(lêer)
دِتْ
  1. Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud onsydig.
  2. Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord derde persoon enkelvoud onsydig.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Onderwerpsvorm
Duits: es(de)
Engels: it(en)
Esperanto: ĝi(eo)
Goties: 𐌹̈𐍄𐌰(got) (ita)
Nederlands: het(nl)
  Vertalings:   2. Voorwerpsvorm
Duits: (datief:) ihm(de); (akkusatief:) es(de)
Engels: it(en)
Goties: (datief:) 𐌹̈𐌼𐌼𐌰(got) (imma); (akkusatief:) 𐌹̈𐍄𐌰(got) (ita)
Nederlands: het(nl)