jaar
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
jaar | jare |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
jaartjie | jaartjies |
- یَارْ , meervoud: یَارِی
- jaar, meervoud: járe, já-re
- Tydperk wat in maande en dae onderverdeel word.
- Eenheid van tyd wat dit 'n planeet neem om om sy ster wentel.
- Volgens die Gregoriaanse kalender tel een jaar 365 dae.
Vertalings: jaar | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor jaar.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | jaar o | jaar, jaren |
Verouderde vorme | ||
Genitief | jaars | jaar, jaren |
Datief | jare | jaren |
- IPA:
- Nederlands: [jaːr], meervoud: [ˈjaːrə(n)]
- Belgies: [jaːʀ], meervoud: [ˈjaːʀə(n)]
- In die huidige taal is die meervoud jaren, wat vroeër net die datief was die gebruiklike meervoud, behalwe wanneer dit met telwoorde gebruik word.
- «Het jaar dat ik in Zuid-Afrika doorgebracht heb ...»
- Die jaar wat ek in Suid-Afrika deurgebring het
- «De drie jaar die ik in Zuid-Afrika doorgebracht heb ...»
- Die drie jaar wat ek in Suid-Afrika deurgebring het
- «Dat heeft vele jaren geduurd.»
- Dit het baie jare geduur.