veldtog
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
veldtog | veldtogte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
veldtoggie | veldtoggies |
- veld•tog
- Georganiseerde optrede of protesaksie.
- Militêre optrede; teveldetrekking van 'n leër om teen 'n vyand te veg.
- Veldtog Afrikaans (afrikaans.com) is ’n bemarkingsveldtog wat ten doel het om die Afrikaanse taal te bevorder.
- Ná ’n moeilike veldtog en die nege maande lange beleg is Bisantynse beheer in 961 oor die eiland Kreta herstel.
Vertalings: veldtog | |||
---|---|---|---|