Gaan na inhoud

wewenaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  wewenaar     wewenaars  
  1. 'n Man wat voorheen getroud was, maar nou ongetroud is nadat sy eggenote gesterf het. Die manlike ekwivalent van weduwee.
  2. Knapsekerwel.

    Vertalings

  Vertalings:    wewenaar
Engels: widower(en), blackjack(en)