Gaan na inhoud

Bergaandblom: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Jcwf (besprekings | bydraes)
Nuwe bladsy geskep met '{{Taksoboks |name = Bergaandblom |image = Gladiolus tristis Silvermine Sept 13 (1).jpg |image_width = 250px |regnum = Plantae |unranked_divisio = Angiosperms |unr...'
 
Nadzik (besprekings | bydraes)
k Dubbele kategorie
 
(19 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 3: Lyn 3:
|image = Gladiolus tristis Silvermine Sept 13 (1).jpg
|image = Gladiolus tristis Silvermine Sept 13 (1).jpg
|image_width = 250px
|image_width = 250px
|status = LC
|status_system = IUCN2.3
|regnum = [[Plantae]]
|regnum = [[Plantae]]
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
Lyn 11: Lyn 13:
|species = '''''G. tristis'''''
|species = '''''G. tristis'''''
|binomial = ''Gladiolus tristis''
|binomial = ''Gladiolus tristis''
|binomial_authority = L. 1762
|binomial_authority = [[Carolus Linnaeus|L.]], (1762)
|synonyms =
|synonyms =
*''Gladiolus aestivalis'' Ingram,
* ''Gladiolus aestivalis'' <small>Ingram</small>
*''Gladiolus concolor'' Salisb.,
* ''Gladiolus concolor'' <small>Salisb.</small>
*''Gladiolus flavidus'' Ingram,
* ''Gladiolus flavidus'' <small>Ingram</small>
*''Gladiolus fulvescens'' Ingram,
* ''Gladiolus fulvescens'' <small>Ingram</small>
*''Gladiolus tristis'' L. var. ''aestivalis'' (Ingram) G.J.Lewis,
* ''Gladiolus spiralis'' <small>[[Christiaan Hendrik Persoon|Pers.]]</small>
*''Gladiolus tristis'' L. var. ''concolor'' (Salisb.) Baker
* ''Gladiolus tristis var. aestivalis'' <small>(Ingram) G.J.Lewis</small>
* ''Gladiolus tristis var. concolor'' <small>(Salisb.) Baker</small>
* ''Gladiolus tristis var. odorus'' <small>[[Carl Peter Thunberg|Thunb.]]</small>
* ''Gladiolus tristis subsp. spiralis'' <small>(Pers.) Maire & Weiller</small>
* ''Gladiolus versicolor var. longifolius'' <small>Ker Gawl.</small>
}}
}}


Die '''bergaandblom'''<ref>ook: reebokblom, rooi-afrikaner</ref> (''Gladiolus tristis'') is 'n plant wat [[endemies (ekologie)|endemies]] aan [[Suid-Afrika]] is. Dit kom in die [[Oos-Kaap]] voor. Op die [[SANBI-rooily]] is dit as 'veilig' (LC) gelys.<ref>{{webaanhaling|url=http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1549-189|titel=SANBI-rooilys}}</ref>
Die '''bergaandblom'''<ref>ook: reebokblom, rooi-afrikaner</ref> (''Gladiolus tristis'') is 'n plant wat [[endemies (ekologie)|endemies]] aan [[Suid-Afrika]] is. Dit kom in die [[Wes-Kaap]] voor. Op die [[SANBI-rooilys]] is dit as 'veilig' (LC) gelys.<ref>{{cite web |url=http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1549-189 |title=SANBI-rooilys |archive-url=https://web.archive.org/web/20200430125855/http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1549-189 |archive-date=30 April 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>


Dit is 'n meerjarige [[geofiet]] wat 60 - 90 cm hoog kan word en stam uit vogtige plekke van die kus tot in die berge. Die plant kan deur sy saad of deur sy knolle vermeerder word en het groot welriekende blomme.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.plant-world-seeds.com/store/view_seed_item/2959|titel=Plant world seeds}}</ref>
Dit is 'n meerjarige [[geofiet]] wat 60 90&nbsp;cm hoog kan word en stam uit vogtige plekke van die kus tot in die berge.<ref>https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:437938-1</ref> Die plant kan deur sy saad of deur sy knolle vermeerder word en het groot welriekende blomme.<ref>{{cite web |url=http://www.plant-world-seeds.com/store/view_seed_item/2959 |title=Plant world seeds |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20171128233856/https://www.plant-world-seeds.com/store/view_seed_item/2959 |archive-date=28 November 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>


Hierdie [[spesie]] was een van die eerste van die [[genus]] ''Gladiolus'' wat in [[Europa]] ingevoer is. In 1745 verskyn dit in Chelsea Physic Garden in [[Londen]], [[Engeland]]. Die plant word as [[snyblom]] gekweek. Daar is nou talle hibride soos die colvillei-hibride wat uit ''G. tristis'' en ''G. cardinalis'' ontstaan het.<ref>''Flower Crops: Cultivation and Management'' {{Outeur|A. K. Singh}}, New India Publishing, 2006, ISBN 8189422359, ISBN 9788189422356 bls. 149</ref>
==Fotogalery==

Die spesie het verskeie plaaslike name: ''reebokblom'', ''rooi-afrikaner'' en ''trompetter''.

== Fotogalery ==
<gallery>
<gallery>
Gladiolus tristis Silvermine Sept 13 (4).jpg
Gladiolus tristis Silvermine Sept 13 (4).jpg
Lyn 31: Lyn 41:
</gallery>
</gallery>


==Verwysings==
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
{{Verwysings}}


{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Endemiese plant van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Gladiolus]]
[[Kategorie:Flora van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika]]
[[Kategorie:Snyblomme]]

Huidige wysiging sedert 23:02, 4 Junie 2024

Bergaandblom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. tristis
Binomiale naam
Gladiolus tristis
L., (1762)
Sinonieme
  • Gladiolus aestivalis Ingram
  • Gladiolus concolor Salisb.
  • Gladiolus flavidus Ingram
  • Gladiolus fulvescens Ingram
  • Gladiolus spiralis Pers.
  • Gladiolus tristis var. aestivalis (Ingram) G.J.Lewis
  • Gladiolus tristis var. concolor (Salisb.) Baker
  • Gladiolus tristis var. odorus Thunb.
  • Gladiolus tristis subsp. spiralis (Pers.) Maire & Weiller
  • Gladiolus versicolor var. longifolius Ker Gawl.

Die bergaandblom[1] (Gladiolus tristis) is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes-Kaap voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Dit is 'n meerjarige geofiet wat 60 – 90 cm hoog kan word en stam uit vogtige plekke van die kus tot in die berge.[3] Die plant kan deur sy saad of deur sy knolle vermeerder word en het groot welriekende blomme.[4]

Hierdie spesie was een van die eerste van die genus Gladiolus wat in Europa ingevoer is. In 1745 verskyn dit in Chelsea Physic Garden in Londen, Engeland. Die plant word as snyblom gekweek. Daar is nou talle hibride soos die colvillei-hibride wat uit G. tristis en G. cardinalis ontstaan het.[5]

Die spesie het verskeie plaaslike name: reebokblom, rooi-afrikaner en trompetter.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. ook: reebokblom, rooi-afrikaner
  2. "SANBI-rooilys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020.
  3. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:437938-1
  4. "Plant world seeds" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017.
  5. Flower Crops: Cultivation and Management A. K. Singh, New India Publishing, 2006, ISBN 8189422359, ISBN 9788189422356 bls. 149