Gaan na inhoud

Aethelstan van Engeland: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
k Geebee100 het bladsy Athelstan van Engeland na Aethelstan van Engeland geskuif: Aethelstan van Engeland: Die transliterasie van die Æ in Afrikaans moet Ae wees; kyk die TK se voorlopige besluit hieroor. ~~~~
k Verander Athelstan na Aethelstan in navolging van die TK se voorlopie besluit oor transliterasie van vreemde letters
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Lyn 1: Lyn 1:
{{Inligtingskas2
{{Inligtingskas2
|naam = Athelstan
|naam = Aethelstan
|kleur = #ccf
|kleur = #ccf
|titel = ''Koning van Engeland''
|titel = ''Koning van Engeland''
|beeld = king.athelstan.tomb.arp.jpg
|beeld = king.athelstan.tomb.arp.jpg
|beeld_wydte = 180px
|beeld_wydte = 180px
|beeld_onderskrif = Die graf van Athelstan.
|beeld_onderskrif = Die graf van Aethelstan.
|beeld2 =
|beeld2 =
|beeld2_wydte =
|beeld2_wydte =
Lyn 31: Lyn 31:
}}
}}


'''Athelstan''' ([[895]] – [[27 Oktober]] [[939]]) (letterlik "[[Edelsteen]]") was van [[924]] tot met sy dood koning van [[Engeland]]. Hy was waarskynlik die buite-egtelike seun van [[Eduard die Ouere]]. Daar is twyfel oor die huwelikstaat van sy ouers.
'''Aethelstan''' ([[895]] – [[27 Oktober]] [[939]]) (letterlik "[[Edelsteen]]") was van [[924]] tot met sy dood koning van [[Engeland]]. Hy was waarskynlik die buite-egtelike seun van [[Eduard die Ouere]]. Daar is twyfel oor die huwelikstaat van sy ouers.


Athelstan word wel beskou as die eerste werklike koning van Engeland. Hy het groot oorwinnings behaal oor sy vyande, waaronder die [[Denemarke|Dene]], en het sy grondgebied uitgebrei na dele van [[Wallis]] en [[Cornwallis]].
Aethelstan word wel beskou as die eerste werklike koning van Engeland. Hy het groot oorwinnings behaal oor sy vyande, waaronder die [[Denemarke|Dene]], en het sy grondgebied uitgebrei na dele van [[Wallis]] en [[Cornwallis]].
Sy grootste oorwinning oor ’n vyandige bondgenootskap van [[Skotland]], [[Wallis]] en die [[Vikings]] was in [[937]] in die [[Slag van Brunanburh]].
Sy grootste oorwinning oor ’n vyandige bondgenootskap van [[Skotland]], [[Wallis]] en die [[Vikings]] was in [[937]] in die [[Slag van Brunanburh]].


Athelstan het wette uitgevaardig wat die bestuur oor sy grondgebied versterk het. Hy het bondgenootskappe gesluit deur vier van sy halfsusters te laat trou met Wes-Europese heersers. Hy was ook ’n kultuurliefhebber en die versamelaar van kunswerke. Hy het ’n groot deel daarvan aan sy volgelinge en die kerk weggegee om hul steun te verseker.
Aethelstan het wette uitgevaardig wat die bestuur oor sy grondgebied versterk het. Hy het bondgenootskappe gesluit deur vier van sy halfsusters te laat trou met Wes-Europese heersers. Hy was ook ’n kultuurliefhebber en die versamelaar van kunswerke. Hy het ’n groot deel daarvan aan sy volgelinge en die kerk weggegee om hul steun te verseker.


Athelstan het geen kinders gehad nie en is opgevolg deur sy halfbroer [[Edmund I van Engeland|Edmund I]].
Aethelstan het geen kinders gehad nie en is opgevolg deur sy halfbroer [[Edmund I van Engeland|Edmund I]].


== Verwysings ==
== Verwysings ==

Huidige wysiging sedert 05:13, 24 November 2022

Aethelstan
Koning van Engeland
Die graf van Aethelstan.
Die graf van Aethelstan.
Huis Wessex
Regeer 924939
Voorganger Ethelweard van Wessex
Opvolger Edmund I
Gebore 895
Oorlede 939
Vader Eduard die Ouere
Moeder Ecgwynn

Aethelstan (89527 Oktober 939) (letterlik "Edelsteen") was van 924 tot met sy dood koning van Engeland. Hy was waarskynlik die buite-egtelike seun van Eduard die Ouere. Daar is twyfel oor die huwelikstaat van sy ouers.

Aethelstan word wel beskou as die eerste werklike koning van Engeland. Hy het groot oorwinnings behaal oor sy vyande, waaronder die Dene, en het sy grondgebied uitgebrei na dele van Wallis en Cornwallis. Sy grootste oorwinning oor ’n vyandige bondgenootskap van Skotland, Wallis en die Vikings was in 937 in die Slag van Brunanburh.

Aethelstan het wette uitgevaardig wat die bestuur oor sy grondgebied versterk het. Hy het bondgenootskappe gesluit deur vier van sy halfsusters te laat trou met Wes-Europese heersers. Hy was ook ’n kultuurliefhebber en die versamelaar van kunswerke. Hy het ’n groot deel daarvan aan sy volgelinge en die kerk weggegee om hul steun te verseker.

Aethelstan het geen kinders gehad nie en is opgevolg deur sy halfbroer Edmund I.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Athelstan van Engeland