1707
Voorkoms
1707 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1702 | 1703 | 1704 | 1705 | 1706 | ◄ 1707 ► | 1708 | 1709 | 1710 | 1711 | 1712 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1707 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Aurangzeb | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1707 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 7de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 1 Januarie – Johan V word die koning van Portugal.
- 1 Mei – Die Unie Wet verbind Engeland en Skotland om saam om die Koninkryk van Groot-Brittanje te vorm.
- 3 Junie – Willem Adriaan van der Stel word ontslaan deur die Kompanjie. Johannes Cornelis d’Ableing word waarnemende goewerneur van die Kaap.
- 12 Junie – Bahadur Shah I verslaan sy broer Azam Shah by Jajau.
- 1 Augustus – Pous Clemens XI stel Charles Thomas Maillard de Tournon, titulêr patriarg van Antiogië aan as kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 25 Februarie – Carlo Goldoni, Italiaanse dramaturg († 1793).
- 15 April – Leonhard Euler, Switserse wiskundige († 1783).
- 23 Mei – Carolus Linnaeus, 'n Sweedse dokter, plantkundige en bioloog († 1778).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 3 Maart – Aurangzeb, Mogolkeiser (* 1618).
- 3 Mei – Michiel de Swaen, Nederlandse snydokter (* 1654).
- 9 Mei – Dieterich Buxtehude, Deens-Duitse komponis (* c. 1637/39).