830
Voorkoms
830 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 825 | 826 | 827 | 828 | 829 | ◄ 830 ► | 831 | 832 | 833 | 834 | 835 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:830 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Johannes die Grammatikus; gesant tussen al-Ma'mun en keiser Theofilus. | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 830 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 30ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Begin van die burgeroorlog onder die Franke. Lodewyk die Vrome en sy seuns stry oor die verdeling van die ryk na sy dood. Die oorlog duur tot 834.
- Die Abbasiede-kalief al-Ma'mun stig die Bayt al-Hikma (Huis van Wysheid) in Bagdad, waar geleerdes die kennis van die wêreld versamel en vertaal.[1]
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Rjoerik, Grootprins van die Rjoerik-dinastie († circa 879)
Sterftes
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ The Sociological Turn in Translation and Interpreting Studies Claudia V. Angelelli, John Benjamins Publishing Company, 2014, ISBN 9027269653, ISBN 9789027269652