airBaltic
Voorkoms
IATA: | BT | |
ICAO: | BTI | |
Roepsein: | Air Baltic | |
Gestig: | 1995 | |
Ondernemingsvorm: | Aandelemaatskappy | |
Hoofkwartier: | Riga | |
Hooflughawens: | Riga, Tallinn, Vilnius | |
Voorsitter: | Martin Gauss | |
Passasiers (2020) | 1,5 miljoen | |
Werknemers (2020) | 1 195 | |
Omset: | €138 miljoen (2020) | |
Bates: | €938 miljoen (2020) | |
Bonusprogram: | PINS | |
Alliansie: | Samewerking met SAS | |
Bestemmings: | 80 lughawens in 33 lande | |
Vloot: | 34 vliegtuie | |
Webtuiste: | www.airbaltic.com |
Air Baltic Corporation (airBaltic) is die nasionale lugredery van Letland wat in 1995 as 'n aandelemaatskappy gestig is. Die hoofaandeelhouers sluit die Letlandse staat (52,6 persent) en Baltijas aviācijas sistēmas SIA (42,6 persent) in. In 2017 het airBaltic sowat 3,5 miljoen passasiers vervoer. Air Baltic bied tans regstreekse vlugte vanuit sy drie hooflughawens, Riga (Letland), Tallinn (Estland) en Vilnius (Litaue), aan.
Air Baltic bedien ook die Litause mark nadat alle inheemse lugrederye hul bedrywighede moes staak.
Vloot
[wysig | wysig bron]Air Baltic se vloot het in Mei 2022 uit die volgende vliegtuie bestaan:
Vliegtuig | Foto | In bedryf | Bestellings Opsies |
Passasiers |
---|---|---|---|---|
Airbus A220-300 | 34 | 16 | 150 | |
Boeing 737-300 | 0 | — | 149 | |
Boeing 737-900ER | 1 | — | 120 | |
Totaal | 35 | 16 |