Banja Luka
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Bosnië en Herzegowina |
Deelstaat | Republika Srpska |
Stigting | 1494 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 232 vk km |
Hoogte bo seevlak | 163 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 238 353 |
- Bevolkingsdigtheid | 243/vk km |
Tydsone | CET (UTC+1) |
- Somertyd | CEST (UTC+2) |
Burgemeester | Dragoljub Davidović |
Amptelike Webwerf | banjaluka.ba |
Banja Luka (Serwies: Бања Лука) is die tweede grootste stad in Bosnië en Herzegowina, met 'n bevolking van 238 353, ná die hoofstad Sarajevo.
Dit is die hoofstad en grootse nedersetting in die deelstaat Republika Srpska.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Banja Luka.