Bedřich Smetana
Voorkoms
Bedřich Smetana | |
---|---|
Bedřich Smetana, portretfoto sonder datum | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 2 Maart 1824 Litomyšl, Boheme, Habsburgse Monargie |
Sterf | 12 Mei 1884 Praag, Oostenryk-Hongarye |
Genres | Klassieke musiek, Romantiese musiek |
Beroep(e) | Komponis |
Jare aktief | 1848 - 1883 |
Bedřich (Friedrich) Smetana 2 Maart 1824 in Litomyšl (Leitomischl), Oos-Boheme; † 12 Mei 1884 in Praag) was 'n Boheemse romantiese komponis van operas en simfoniese gedigte. As grondlegger van die nasionale skool van Tsjeggiese musiek was hy die eerste nasionalistiese komponis van formaat. Sy bekendste werk is Vltava (Die Moldau) uit die simfoniese siklus Má vlast (My Vaderland).
[ˈbɛdr̻ɪx ˈsmɛta:na] (*Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bedřich Smetana.