Bespreking:Chondrocladia
Voorkoms
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Chondrocladia-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Chondrocladia
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Skrap
[wysig bron]Rooi skakels en weesies
Waarskynlik rekenaarmatig geskep. Al die geskakelde blaaie bevat dieselfde teks met net die naam wat verskil. Ek gaan NIE nog een skep deur "robertballardi" te skep nie. Moet ons nie maar die hele stel skrap nie??? hansjoseph (kontak) 16:54, 23 November 2020 (UTC)
- @Hansjoseph: Ek dink nie dit maak sin om die hele stel te skrap nie. Dit is immers afsonderlike spesies met unieke eienskappe wat hulle onderskei. Waar sal 'n mens andersins so 'n wysiging aanbring as 'n mens die dag sou wou? Vir elke spesie in genus in 'n enkele lys? Ek dink ons hou hulle apart - daar is reeds in elk geval 'n konvensie van een spesie = een artikel. – K175 (skil 'n appeltjie) 18:09, 23 November 2020 (UTC)